h.8. Jacobus Andries NEL, geb. 24/07/1891

h.8.  Jacobus Andries (Lang Andries), geb. 24/07/1891, oorl. 24/10/1959 x Jacoba Maria (Miemie) KRITZINGER  xx c. 1939 met Maria Magritha Catharina SMIT, d.v. Johannes Christoffel Smit van Vaalkop, Nylstroom.

Jacobus Andries was die seun van Louis Nel en Hester Magritha Aletta Potgieter.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1933:
FAMILYSEARCH

Anglo boere-oorlog:
Personal Details
Name:
Master Andries Jacobus Nel
Born in camp?
No
Died in camp?
No
Gender:
male
Race:
white
Marital status:
single
Nationality:
Transvaal
Registration as child:
Yes
Unique ID:
61519
Camp History
Name:
Balmoral RC
Age arrival:
9
Date arrival:
07/08/1901
Date departure:
19/06/1902
Reason departure:
returned home
Destination:
Bankfontein Farm
Tent number:
255
Notes:
RT 255
Farm History
Name:
Bankfontein
District:
Ermelo
Relationships
Master Andries Jacobus Nel
      is the son of Mrs Lewis Nel
Sources
Title:
DBC 46 Balmoral CR
Type:
Index camp register
Location:
National Archives, Pretoria
Reference No.:
DBC 46
Notes:
N 03
Title:
DBC 47 Balmoral CR
Type:
Camp register
Location:
National Archives, Pretoria
Reference No.:
DBC 47
Notes:
0255

Hy was Lid van die Provinsiale Raad vir Waterberg toe advokaat Hans Strijdom Lid van die Volksraad vir Waterberg was. Strijdom was die latere Premier van Suid-Afrika.

Lang Andries het vir H L Hall & Seuns voor 1940, in die vervoerafdeling, gewerk. Hy het die maatskappy se diens vir 'n tydjie verlaat voordat hy weer op 11 April 1940 diens aanvaar het. Hy het op 30 November 1956 met pensioen afgetree maar het aangehou werk tot 31 Desember 1958 toe hy, weens swak gesondheid, fmaal afgetree het. Na sy dood in 1959 is sy tweede vrou met Paul Sterling, van Yskor, Pretoria, getroud.  (Borman, Hans:  Familie Nel van Nelspruit, 1982)