i.1. Jacobus Willem Adriaan NEL, geb. c. 1887

i.1.  Jacobus Willem Adriaan, geb. c. 1887, oorl. 30/04/1900, Koopmansdrift, dist. Barkly Wes.  Typhoid Fever.

Jacobus Willem Adriaan was die seun van Jacobus Hendrik Louw Nel en Anna Maria van Tonder.


Sy naam kom nie voor in hulle ouma Maria Magdalena Breitenbach se sterfkennis van 1914 nie:
FAMILYSEARCH