i.7. Maria Magdalena NEL, geb. c. 1891

i.7.  Maria Magdalena, geb. c. 1891, oorl. 30/05/1900, Koopmansdrift, dist. Barkly Wes, Typhoid Fever.

Maria Magdalena was die dogter van Jacobus Hendrik Louw Nel en Anna Maria van Tonder.

Haar naam kom nie voor in hulle ouma Maria Magdalena Breitenbach se sterfkennis van 1914 nie:

FAMILYSEARCH