Hester Catharina was die dogter van Louis Nel en Johanna Hendrina Maria Louw.
Kinders:
Geen kinders is uit hierdie huwelik gebore nie. Hulle neem egter
haar broer Louis se seuntjie Louis aan en in April 1980
neem hulle 'n dogtertjie, Johanna Maria (Hannetjie) Bodenstein, geb. 14/03/1980 aan.