d.3. Johannes NEL, ged. 26/08/1759

d.3.  Johannes, ged. 26/08/1759 x 05/04/1789, Swellendam met Maria Francina VAN DER VIJVER, ged. 02/04/1768, d.v.  Izaak Van Der Vyver and Elizabeth du Plessis.

Johannes was die seun van Willem Nel en Maria Anna Labuschagne.

Johannes
Baptised: 1759, den 26 Augst
Father: Willem Nel
Mother: Maria Labuscangne
Witnesses: Gerrit Nel, en Pieter Labuscangne, Anna Catharina van Jaarsvelt, en Cornelia Nel
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Tulbagh, Baptism register, 1743 to 2 Feb 1800, page 46, entry number 33. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G4 7/1. Transcribed by Lynn Couperthwaite, Trysie Joubert, Richard Ball as part of the eGGSA Project, from VC 657, Cape Archives Repository

FAMILYSEARCH


Volgens die opgaafrolle vir die distrik Swellendam in 1806 (J.320) en 1810 (J.325) was daar Johannes Nel, Willem zn., getroud met Maria Francina van der Vyver. wat op die plase Buffelsdrift, Dwarsrivier en Kuispoort aan die Swartberg gewoon het. Hy het onder andere 5 seuns en 2 dogters (1806) en 6 seuns en 1 dogter (1810) gehad wat by hom gewoon het.