d.7. Pieter Willem NEL, ged. 30/07/1775

d.7.  Pieter Willem, ged. 30/07/1775 x c 1805 met Jacoba Johanna VAN DER MERWE, ged. 07/02/1779, d.v. Willem van der Merwe en Jacoba van der Merwe.

Pieter Willem was die seun van Willem Nel en Petronella Catharina Botha.


Pieter Willem
Baptised: 30 Jul 1775
Father: Willem NEL
Mother: Petronella Catharina BOTHA
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Drakenstein, Baptism register, 1746-1775, page 217, entry number 3. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G3 3/2. Image 626 on FamilySearch film no. 008120997. Note: Witness names not transcribed 1756-1775.. Transcribed by Corney Keller, from photocopies of Cape Archives VC 645 and Cornel Viljoen from LDS film no. 008120997.

In die Iys van name van die "Landman-trek" word ook twee Nels aangetref, nl. Piet Nel en sy seun Piet Nel jr. met hul gesinne.  Volgens 'n opgaafrol van 1826 was hulle Piet Willem Nel en Pieter Schalk Johannes Nel. Eersgenoemde was ver langs familie van Louis Jacobus, sodat dit nie uitgesluit is dat hulle Scheepers vergesel en op die wyse by die Nels van Oos-Rietrivier aangesluit het  nie.  (http://reference.sabinet.co.za/webx/access/journal_archive/02590190/484.pdf)