e.3. Helena Susanna NEL, ged. 16/09/1792

e.3.  Helena Susanna, ged. 16/09/1792, oorl. 1852 x 02/07/1809, Swellendam met Frederik Petrus SENEKAL, geb.  02/1786, s.v. David Senekal en Geertruy Minnie 

Helena Susanna was die dogter van Johannes Hendrik Nel en Johanna Helena van der Merwe.


Die volgende inligting is van Juna Malherbe van die Hugenote Museum in Franschoek gekry:


"Die eerste groep Senekals het eers in 1849 uit die distrik van Uitenhage na die distrik van Winburg verhuis en hulle later in die Vrystaat en Transvaal gevestig. Hulle was die kinders van F.P. Senekal (ab1c1d5) en Helena Susanna Nel.  Frederik Petrus woon op Winterhoek,distrik Uitenhage, boer aan die Kaapse oosgrens.

Kinders:


f.  Hendrik Johannes SENEKAL, geb. 13/02/1812, Willowmore, oorl. 15/05/1896, sy woning te Rietfontein, dist. Willowmore.

f.  Johanna Helena SENEKAL, geb. 02/02/1815, ged. 22/10/1815


FAMILYSEARCH
George baptisms 1813-1825

f.  Frederik Petrus SENEKAL, geb. 15/12/1815, Rietfontein, Baviaanskloof (nou Willowmore), oorl. 21/02/1866, Tsikoane, dist. Leribe, Basutuland (now Lesotho)

f.  David Johannes SENEKAL, geb. c. 1820

f.  Theodorus Cornelis SENEKAL, geb. 03/04/1821, ged. 17/06/1821

FAMILYSEARCH
George baptisms 1813-1825

f.  H. SENEKAL, geb. c. 1822

f.  Pieter Willem Adriaan SENEKAL, geb. Okt 1823, Graaff-Reinet x Anna Margaretha Johanna van Staden.

f.  Johanna Helena SENEKAL