f.9. Willem Adriaan NEL, geb. 02/05/1843, ged. 22/10/1843

f.9.  Willem Adriaan, geb. 02/05/1843, ged. 22/10/1843, Riversdal, oorl. 06/01/1899, Kloof, Hay, Griekwastad x Johanna Susarah Adriana BREDENHAHN, geb. 02/1845, Riversdal, oorl. 11/05/1936, Kloof, Hay, Griekwastad. JSAB ook getroud met Petrus Gideon Rossouw, oorl. 1912.

Willem Adriaan was die seun van Willem Adriaan Nel en Adriana Susanna Bredenhahn.

Foto:  Tinus Nel

Hierdie huis staan op die plaas Kloof, Hay distrik, Niekerkshoop. WA Nell en sy vrou Johanna Susara Adriana Briedenhann het hier gewoon. 'n Totaal van 4 geslagte Nels het hier gewoon. O.a. George Phillip Nell getroud met Pieta Johanna Badenhorst en Willem Adriaan Nell getroud met Maria Jacoba Magdalena Myburg en hul kinders.  Hierdie was 'n twee vertrek huis. Die kerkhof waar baie van die Nels (wat daar geboer het) begrawe is, is ook op dieselfde plaas. (Jemona Bonthuys Nel)

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH