g.1. Jacobus Gideon NEL, geb. 26/09/1858

g.1.  Jacobus Gideon, geb. 26/09/1858, oorl. 14/12/1916, begr. Upington, Dagbreek begraafplaas x 06/10/1879, Calvinia met Anna Elizabeth BURGER, geb. 13/04/1862, oorl. 11/04/1949, begr. Upington, Dagbreek begraafplaas.

Jacobus Gideon was die seun van Jacobus Johannes Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.



(Linda Koekemoer)

Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:

NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1925 nie:

(Linda Koekemoer)

FAMILYSEARCH


eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, GORDONIA district, Rural (farm cemeteries) Northern Cape, GORDONIA district, Upington, Dagbreek, cemetery_1 NEL Jacobus Gideon 1858-1916 & Anna Elizabeth BURGER 1862-1949