g.5. Elsje Elizabeth NEL, geb. c. 1856

g.5.  Elsje Elizabeth, geb. c. 1856 x 21/09/1874, Prins Albert met Karel Jacobus HANLIN, geb. 07/01/1850, dist. Prins Albert, s.v. James George Hanlin en Elsje Elisabeth Nel. 

Elsje Elizabeth was die dogter van Jacobus Johannes Nel en Anna Magdalena Meyburg.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle broer Pieter Jacobus se sterfkennis van 1922 nie:
FAMILYSEARCH