g.6. Anna Magdalena NEL, geb. c. 1857

g.6.  Anna Magdalena, geb. c. 1857, Floriskraal, dist. Prins Albert, oorl. 31/08/1877, Welbedacht, Prins Albert, Koup x Christoffel Frederick DE WIT, geb. 25/07/1854, Anysberg, Ladismith, Klein Karoo, oorl. 27/09/1900, Wilgerbosch, dist. Prins Albert, Koup, s.v. Christoffel Frederik de Wit en Maria Francina Nel.

Anna Magdalena was die dogter van Jacobus Johannes Nel en Anna Magdalena Meyburg.



Uit hulle pa se sterfkennis van 1890:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1895:
FAMILYSEARCH


Uit hulle broer Pieter Jacobus se sterfkennis van 1922:
FAMILYSEARCH