g.5. Margaretha Wilhelmina NEL, geb. c. 1865

g.5.  Margaretha Wilhelmina, geb. c. 1865, oorl. 21/05/1926, Loeriesfontein x Johannes Hendrik LOMBARD, geb. 17/05/1839, ged. 11/08/1839, Swartland, oorl. 24/07/1903, Calvinia, s.v. Christoffel Lombard en Anna Maria (Magdalena?) van der Westhuizen.  JHL voorheen getroud met Geesje Maria Kotze.

Margaretha Wilhelmina was die dogter van Jacobus (Johannes) Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1916
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Uit hulle ma se sterfkennis van 1925:
(Linda Koekemoer)