g.8. Elias Albertus NEL, geb. c. 10/1872

g.8.  Elias Albertus, geb. c. 10/1872, Calvinia, oorl. 29/04/1944, Loeriesfontein x Martha Maria LAUBSHER, geb. 1883, oorl. 28/11/1923, Loeriesfontein, dist. Calvinia, d.v. Dirk Jacobus Laubser en Maria Margaretha Lombard xx Hester Elizabeth Wilhelmina VISAGIE.

Elias Albertus was die seun van Jacobus (Johannes) Gideon Nel en Anna Jacoba van Wyk.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Uit hulle ma se sterfkennis van 1925:
(Linda Koekemoer)


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA