g.10. Willem Petrus NEL, geb. 10/01/1888

g.10.  Willem Petrus, geb. 10/01/1888, oorl. 16/09/1959, Kenhardt, begr. Kenhardt x 21/08/1911, Nieuwoudtville met Catharina Martina (Dokkie) RAS, geb. 14/06/1895, Zuurfontein, distr. Loeriesfontein, ged. 25/08/1895, Kenhardt, oorl. 07/01/1980, begr. Kenhardt, d.v. Marthinus David Ras en Catharina Wilhelmina Albertina van der Westhuizen.

Willem Petrus was die seun van Willem Petrus Nel en Maria Margaretha Visagie.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1909:
FAMILYSEARCH

Ses kinders erf elkeen grond, die familieplaas Opdam, distr. Kenhardt word verdeel onder twee kinders en Loogkolk-Oos word verdeel, terwyl Albertus Johannes (Apie) NEL, Taaiboschdam erf en Willem Petrus NEL erf vir Brosdoring. Apie koop later sy broers se gedeeltes van Opdam. Sy kleinseun, ook Apie NEL boer tans op die plase. Sybrand (Sypie) NEL, seun van wyle WP Nel boer op Brosdoring.  (http://www.sagenealogie.com/archives/2005/jrgngIIvol2.pdf)

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, KENHARDT, Urban area Northern Cape, KENHARDT, Main cemetery