h.1. Johannes Jacobus NEL, geb. 14/10/1877

h.1. Johannes Jacobus, geb.  14/10/1877, Weltevreden, dist. Ladismith, oorl. 04/09/1899 x Otillia BRINK.

Johannes Jacobus was die seun van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1923 nie:

FAMILYSEARCH


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1934 nie:

FAMILYSEARCH