h.2. Gerrit Johannes NEL, geb. 20/03/1879

h.2. Gerrit Johannes, geb.  20/03/1879, Weltevreden, dist. Ladismith, oorl. 03/07/1879.

Gerrit Johannes was die seun van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1923 nie:

FAMILYSEARCH


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1934 nie:


FAMILYSEARCH