h.5. Elizabeth Louisa Hendrika NEL, geb. 17/05/1884

h.5. Elizabeth Louisa Hendrika, geb. 17/05/1884, Weltevreden, Ladismith, oorl. 15/04/1906, Weltevreden, Ladismith x Johannes Cornelis Gerhardus VAN GREUNEN.

Elizabeth Louisa Hendrika was die dogter van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1923 nie:

FAMILYSEARCH


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1934 nie:


FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH