h.8. Petrus Stephanus Vermaak NEL, geb. c. 1910

h.8.  Petrus Stephanus Vermaak, geb. c. 1910, Enkeldoorn (nou Chivi) Suid Rhodesië x Maria Magdalena Johanna DU RAND, geb. c. 1910, Enkeldoorn (nou Chivi) Suid Rhodesië.

Petrus Stephanus Vermaak was die seun van William Elias Paulus Nel en Maria Catharina Elizabeth Marais.