i.3. Lucia Susanna NEL, geb. 07/07/1911, ged. 01/10/1911

i.3.  Lucia Susanna, geb. 07/07/1911, ged. 01/10/1911, Wepener, OVS.

Lucia Susanna was die dogter van Andries Jacobus Nel en Susanna Johanna Hendrina du Preez.


Hierdie kind se naam kom nie in hulle pa se sterfkennis van 1950 voor nie:


(https://www.wikitree.com/photo.php/f/f2/Nel-813-2.jpg)