i.5. Phillip Frederik. NEL , geb. 14/05/1928

i.5.  Phillip Frederik, geb.  14/05/1928, oorl. 29/04/1958.

Phillip Frederik was die seun van Willem Petrus Nel en Alida Johanna van Zyl.


Ek het hierdie skakeling gemaak aangesien hierdie kind in dieselfde plaasbegraafplaas as Willem Petrus Petrus Nel en Alida Johanna van Zyl begrawe is.  Die jaar van geboorte pas ook in tussen die van hulle ander kinders.  Hierdie is egter slegs 'n aanname en moet nog bevestig word.



eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, CALVINIA district, Rural (farm cemeteries) Northern Cape, CALVINIA district, Lemoendoorn 148, farm cemetery