g.6. Pieter Retief VON WIELLIGH, geb. 25/04/1894

g.6.  Pieter Retief, geb. 25/04/1894, oorl. 03/07/1894, begr. Kerkstraat begraafplaas, Pretoria.

Pieter was die seun van Gideon Retief von Wielligh en Elizabeth Johanna Hendrika de Villiers.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1908 nie:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Pretoria