g.8. Pieter Andries NEL

g.8.  Pieter Andries, oorl. 15/04/1896 x Agatha Gertruida Philip Rudolph FOURIE, geb. c. 1850, oorl. 17/01/1923, Somerset-Oos, d.v. Petrus Johannes Fourie en Catharina Maria Botha.

Pieter Andries was die seun van Philip Jacobus Nel en Jacoba Johanna Maria Wilken.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1883:

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH