h.2. Agatha Geertruida NEL, geb. 25/10/1887

h.2.  Agatha Geertruida, geb. 25/10/1887, Ladismith, oorl. 18/12/1955, Calitzdorp x Gideon Jacobus VAN WYK, geb. 07/05/1887, oorl. 19/04/1960, Calitzdorp. 

Agatha Geertruida was die dogter van Jacobus Willem Nel en Agatha Geertruida Cilliers.



Calitzdorp
BLOK B, 115 – 143

122 & 123: Ter gedagtenis aan ons ouers (links) GIDEON JACOBUS VAN WYK geb. 7 Mei 1887 oorl. 19 April 1960 (regs) AGATHA G. VAN WYK geb. NEL geb. 25 Okt. 1880 oorl. 18 Des. 1955. Rus sag liewe ouers (beton, oop graniet boek)