g.2. Elias Albertus NEL

g.2.  Elias Albertus x Hester Christina WIESE, geb. 07/04/1867, oorl. 14/11/1938,
Grasberg, Nieuwoudtville, d.v. Petrus Benjamin Wiese en Hester Christina Nel.

Elias Albertus was die seun van Abraham Johannes Jacobus Nel en Christina Wilhelmina Greeff.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1885:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1888:

FAMILYSEARCH