h.1. Johannes Daniël NEL, geb. 28/11/1869

h.1.  Johannes Daniël, geb. 28/11/1869 x 28/06/1893, Bultfontein, Hoopstad met Susanna Hermina NEL, geb. 1874, d.v. Bartholomeus Nel en Cornelia Susanna Margaretha Lotz. 

Johannes Daniël was die seun van Johannes Daniël Nel en Aletta Agatha Catharina Kleynhans.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1917 nie:
FAMILYSEARCH

Hy was van Welgevonden dist Hoopstad en sy van Getrouheid, dist. Hoopstad ten tye van hulle huwelik.