h.5. Jan Willem NEL

h.5.  Jan Willem

Jan Willem was die seun van Jan Abraham Nel en Wilhelmina Catharina Steenkamp.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1893:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie:

FAMILYSEARCH