g.1. Isabella Elizabeth NEL

g.1.  Isabella Elizabeth x SIMON.  Geskei.

Isabella Elizabeth was die dogter van Gert Andries Nel en Engela Dorothea Maria van Niekerk.

Sy word as enigste kind in hulle pa se sterfkennis van 1931 gelys - dit kan wees omdat haar broer reeds in 1912 oorlede is:


FAMILYSEARCH