g.3. Andries Francois NEL, geb. 26/06/1876, ged. 30/07/1876

g.2.  Andries Francois, geb. 26/06/1876, ged. 30/07/1876, Bloemfontein, oorl. 07/09/1912 x 23/04/1906, Vryburg met Anna Magdalena KEARNS, geb. 1889.

Andries Francois was die seun van Gert Andries Nel en Engela Dorothea Maria van Niekerk.



Andries Francois Nel het in 1902 uit Alcobaca, Portugal ontsnap terug SA toe.  Andries se broer Christiaan Stephanus Nel het met 'n Portugese meise getrou terwyl hulle gevangenes was in Alcobaca, Portugal.

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH