g.2. Louis Johannes NEL, ged. 13/11/1857

g.2.  Louis Johannes, ged. 13/11/1857, Smithfield, OVS, oorl. 11/08/1880 x 21/06/1875, Wepener, OVS met Gertruida Catharina BOTHMA, geb. 1859.

Louis Johannes was die seun van Louis Johannes Nel en Aletta Jacoba Neethling.

FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH

Woon op die plaas Baviaanskrans, dist. Heilbron