g.9. Barendina Jacoba (Berrie), geb. 27/01/1874, Albanie oorl. 16/03/1951, Pretoria x 24/06/1889, Nelspruit, Tvl. met Daniël Marthinus (Daantjie) VAN GAS, geb. 03/07/1860, oorl. 02/08/1944. Barendina Jacoba was die dogter van Willem Jacobus Francois Nel en Gesina Maria Nel