g.8. David Hermanus Lucas NEL, geb. c. 1842

g.8. David Hermanus Lucas, geb. c. 1842 x Johanna Maria Elizabeth CRAUSE xx 15/05/1906, Heilbron met Anna Margaretha JANSE VAN NOORDWYK van Drieklip.  Woon Mond Van Brakspruit, Kroonstad met tweede huwelik.

David Hermanus Lucas was die seun van Adriaan Marthinus Francois Nel en Maria Martha Magdalena Crause.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1889:

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH