Nicolasina Johanna Sophia was die dogter van Jan Johannes Kotze Nel en Runche Maria Coetzee.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1959:
Kinders:
i. Magrieta Petronella Ferreira ELS x Daniël
Gerhardus Johannes Fourie Blomerus
i. Sinie Briget Nel ELS x Stephanus Johannes de
Bruyn
i. Runche Maria ELS x Jacobus Christiaan Botha