g.7. Wynand Jacobus NEL, geb. c.1878
g.7. Wynand Jacobus, geb. c. 1878, Ventersdorp, Tvl., oorl. 10/07/1958, Klerksdorp,
Tvl. x Lichtenburg met Martha Maria VAN DER MERWE, geb. 28/12/1874, oorl. 07/07/1957.
Wynand Jacobus was die seun van Marthinus Johannes Isaak Hermanuss Nel en Maria Margaretha Bezuidenhoudt.
Uit hulle ma se sterfkennis, 1902:
FAMILYSEARCH