f.1. Cornelia Johanna NEL, ged. 17/10/1813

f.1.  Cornelia Johanna, ged. 17/10/1813 x 06/06/1830 Somerset-Oos met Jacobus Frederik VAN STADEN.

Cornelia Johanna was die dogter van Andries Albertus Nel en Sara Petronella Nel.

Volgens die transkripsie van hulle ma se sterfkennis verskil die datums van geboorte:



Heirs to the estate - MOOC8/42.29
Cornelia Johana Nel born 10 Jan:y 1816
Adriaan Albertus Nel born 19 December 1818
Pieter Willem Lodewyk Johannes 21 December 1820
Andries Albertus 15 November 1825