f.1. Johanna Margaretha Susanna Jacoba NEL, geb. 05/12/1820, ged. 04/02/1821

f.1.  Johanna Margaretha Susanna Jacoba, geb. 05/12/1820, ged. 04/02/1821, oorl. 13/09/1895, Hopetown x 03/07/1837, Beaufort-Wes met Cornelis Willem DU PLOOY, geb. 21/12/1813, Beaufort-Wes, ged. 13/02/1814, Graaff-Reinet, oorl. 02/06/1881, Maartenspan, Hoopstad, OVS, s.v. Dirk Wouter du Plooy en Catharina Susanna Roux.

Johanna Margaretha Susanna Jacoba was die dogter van Jacobus Frederik Nel en Maria Johanna Wilders.

FAMILYSEARCH
Beaufort Wes baptisms 1819-1844
Image 21

FAMILYSEARCH
Beaufort Wes baptisms 1819-1829

MOOC 6/9/181, 2180, 66 jaar 5 maande. Boer. Hy is op 3 Februarie 1837 as provinsionele veldkornet van die wyk Gamka aangestel. Toe hy kort daarna van die aanstelling verwittig is, het hy onmiddelik geantwoord dat hy dit nie kan aanvaar nie en die Kolonie gaan verlaat. Woonplek Uitkyk, Gamka, Beaufort, verterkdatum Julie 1837, trekgeselskap Jacob de Klerk. Hy was waarskynlik die "Willem du Plooy" wat die slag van Bloedrivier meegemaak het. Voortrekker Stamouers - J C Visagie, bladsy 61.
(http://familytreemaker.genealogy.com/users/r/o/b/Lesley-A-Robertson/GENE4-0003.html)

Kinders:

g.  Johanna Margaretha Jacoba Susara DU PLOOY, geb. 08/1855, ged. 02/09/1855, Hopetown.

FAMILYSEARCH
Hopetown baptisms 1853-1870

g.  Anna Catharina Sophia DU PLOOY, geb. 14/10/1857, ged. 24/01/1858, Hopetown.

FAMILYSEARCH
Hopetown baptisms 1853-1870