g.13. Catharina Francina NEL, geb. 28/10/1871

g.13.  Catharina Francina, geb. 28/10/1871, ged. 17/12/1871, dist. Bloemfontein x Leendert Hendrik Willem VAN DAALEN.

Catharina Francina was die dogter van Abel Hermanus Nel en Anna Jacoba van Rensburg.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 en haar ouderdom word as 30 jaar gegee.