g.7. Abel Johannes Lodewyk Hermanus NEL, geb. 09/02/1860, ged. 09/03/1860

g.7.  Abel Johannes Lodewyk Hermanus, geb. 09/02/1860, ged. 09/03/1860, dist. Bloemfontein.

Abel Johannes Lodewyk Hermanus was die dogter van Abel Hermanus Nel en Anna Jacoba van Rensburg.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 nie.