h.4. Sybrand Gerhardus NEL, geb. c. 1880

h.4.  Sybrand Gerhardus, geb. c.  1880, Somerset-Oos, oorl. 03/05/1953, Johannesburg.

Sybrand Gerhardus was die seun van Johannes Hendrik Nel en Cornelia Johanna Smit.

Op 18/01/1954 maak Johannes Hendrik Nel 'n verklaring dat hy die vader is van die wyle Sybrand Gerhardus Nel is.  Dat die wyle Sybrand Gerhardus op 03/05/1953, te Johannesburg oorlede is en dat sy naam verkeerdelik as Stephanus Gerhards Nel op sy sterfsertifikaat aangegee is.