f.8. Judith Susanna NEL, geb. 06/07/1833

f.8. Judith Susanna, geb. 06/07/1833, Calitzdorp, oorl. 25/06/1922, Kraaldoorns, dist. Calitzdorp, begr. Kraaldoorn 11, Calitzdorp, (2010 bekend as Groenfontein), Calitzdorp x Frederik Hendrik Johannes BEKKER, geb. 17/08/1831, oorl. 24/06/1898, Lopenderivier, Oudtshoorn, ged. 26/02/1832, oorl. 24/06/1898, begr. Kraaldoorn 11, Calitzdorp [SK KAB MOOC 6/9/379 ref 2157 ouderdom 66jaar 7 maande] Boer.  Hulle het geen eie kinders nie net aangenome seun.

Judith Susanna was die dogter van DaniĆ«l Jacobus Nel en Judith Susanna Geyser.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1857:

FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1854:

FAMILYSEARCH

eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, CALITZDORP district, Rural (farm cemeteries) Western Cape, CALITZDORP district, Groenfontein, Kraal Doorn 11, farm cemetery  

Kinders:

g.1. Frederik Hendrik Johannes NEL (aangeneem), oorl. 08/01/1922