g.1. Jacobus Willem Adriaan NEL, geb. 02/1846

g.1.  Jacobus Willem Adriaan, geb. 02/1846, oorl. 09/08/1923, Zaaiplaats woonhuis, Sutherland x Christina Johanna Elizabeth VLOK, geb. c. 1854, oorl. 16/11/1910, Sutherland, d.v. Nicolaas Cornelis Vlok en Christina Johanna Elizabeth van Wyk.

Jacobus Willem Adriaan was die seun van Willem Schalk Nel en Hendrina Cecilia Coetzee.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1908:
FAMILYSEARCH

Uit hulle broer Willem Schalk se sterfkennis van 1922:
FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH