g.9. Andries Jacobus NEL, geb. 25/01/1876, ged. 26/03/1876

g.9.  Andries Jacobus, geb. 25/01/1876, ged. 26/03/1876, Smithfield, OVS.

Andries Jacobus was die seun van (Carel) Carolus Johannes Jacobus Nel en Hester Elizabeth Louretta Swanepoel.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1909 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/d/d1/Nel-1498.jpg)

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1890 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/5/5f/Swanepoel-768.jpg)