h.4. Adriaan Marthinus Francois NEL, geb. 03/10/1866

h.4.  Adriaan Marthinus Francois, geb. 03/10/1866, oorl. 10/11/1935 x Johanna Catharina BOSHOFF, geb. 21/02/1869, oorl.  09/08/1946, d.v. Louis Petrus Johannes Marthinus Boshoff en Johanna Christina Cecilia Claassens.

Adriaan Marthinus Francois was die seun van Jacob Johannes Francois Nel en Johanna Christina Koekemoer.


Woon in 1889 in die Senekal Distrik in die Vrystaat.

Jacob Johannes Francois (seun);  Johanna Christina Boshoff;  Christina Johanna (dogter)
Foto: Hester Nel Oosthuizen

Adriaan Marthinus Francois Nel enJohanna Catharina Boshoff
Foto: Hester Nel Oosthuizen

League of Veterans
Surname
NEL
Name
ADRIAN MARTHINUS FRANCOIS
Age
33
Address
NIEUWJAARSFONTEIN
District
WINBURG
Where Captured
FOURIESBURG
When Captured
1900/07/30
Camp
DIYATALAWA
Country
CEYLON
Ship (To)
MONGOLIAN
Ship (Back)
Number
9080
Ref ID
8164


Die eerste grafsteen wat vir Adriaan Marthinus Francois Nel opgesit is.  Blykbaar is hierdie grafsteen later verwyder deur sy twee dogters en 'n ander een opgesit.
Foto: Hester Nel Oosthuizen


Die graf van Adriaan Martinus Francois Nel & Johanna Catharina Nel (gebore Boshoff).  Die ouers van:  Jacob Johannes Francois Nel, Johanna Christina Nel, Christina Johanna Nel.  Let op dat die twee susters se name net omgeruil is.
Foto: Hester Nel Oosthuizen