h.5. Danielina Maryna NEL, geb. 21/01/1898

h.5.  Danielina Maryna, geb. 21/01/1898, ged. 09/10/1898, Ladybrand x Casper Jeremias VAN GREUNEN, geb. 25/04/1890, Estcourt, Natal, oorl. 17/10/1964, Reitz, OVS, s.v. Coenraad Frederick van Greuning en Anna Adriana Labuschagne.

Danielina Maryna was die dogter van Louis Frederik Johannes Nel en Maryna Adriana Nel.


Tydens die doop, Ladybrand 9 Oktober 1898 ds P Boshoff, is die getuies: Gert Johannes Jacobus Nel, Dirkie Johanna Nel.

Uit hulle ma se sterfkennis van 1906:

FAMILYSEARCH

Tydens die huwelik Van Greuning/Nel, no 46 Reitz, distrik Bethlehem 20 Mei 1919, is die bruidegom 'n 29-jarige jongman, 'n boer van "Danielsrust", Reitz en die bruid 'n 21-jarige jongdame van "Driewater" Reitz.
Kinders:
i.  Louis Frederik Johannes VAN GREUNEN