h.6. Daniël Jacobus NEL, geb. 10/02/1900

h.6.  Daniël Jacobus, geb. 10/02/1900, Ladybrand, OVS, oorl. voor 27/04/1906.

Daniël Jacobus was die seun van Louis Frederik Johannes Nel en Maryna Adriana Nel.



Tydens die doop, Ladybrand 9 Januarie 1902 ds PS van Heerden, is die getuies: Dirkie Johanna Nel, Hendrik Johannes Nel, Gert Johannes Jacobus Nel, Johanna Cornelia Nel.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1906 nie:

FAMILYSEARCH