i.2. Daniël Jacobus NEL, geb. 11/09/1888

i.2.  Daniël Jacobus, geb. 11/09/1888, oorl. 26/07/1964, Calitzdorp x Johanna Catharina Susanna NN, geb. 09/09/1890, oorl. 15/09/1981.

Daniël Jacobus was die seun van Daniël Jacobus Nel en Margaretha Susanna Stassen.



Calitzdorp

BLOK A, 83 - 110 109 & 110 ■■: Ter gedagtenis aan (links) my eggenoot en ons vader DANIEL JACOBUS NEL geb.11.9.1888 oorl. 26.7.1964. Rus sag tot ons weer ontmoet (regs) My moeder en ons ouma JOHANNA CATHARINA SUSANNA NEL geb. 9.9.1890 oorl. 15.9.1981. God is liefde
(http://calitzdorp-everything.co.za/wp/wp-content/uploads/2015/09/Calitzdorp-cemetery-Old.pdf)