i.2 Hercules Petrus NEL, geb. 27/08/1909, ged. 04/05/1910

i.2.  Hercules Petrus, geb. 27/08/1909, ged. 04/05/1910, Wepener, OVS.

Hercules Petrus was die seun van Andries Jacobus Nel en Susanna Johanna Hendrina du Preez.

Hierdie kind se naam kom nie in hulle pa se sterfkennis van 1950 voor nie:


(https://www.wikitree.com/photo.php/f/f2/Nel-813-2.jpg)