i.2. Maria Elizabeth, geb.19/08/1909, oorl. 07/09/1991,
begr. Vrede; hulle woon 1984 te Clocolan x 1942 met Wessel Johannes STRYDOM, geb. 11/05/1907,
oorl. 04/11/1982, begr. Vrede s.v.
Wessel Johannes Strydom en Hester Antoinetta van Rooyen. WJS voorheen getroud met Gertruida Woutrina
Anderson.
Maria Elizabeth was die dogter van Johannes Petrus Nel en Helena Dorothea Jacobs.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1953:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1973:
FAMILYSEARCH