i.5. Carel Christiaan NEL, geb. 03/04/1896

i.5.  Carel Christiaan, geb. 03/04/1896, oorl. 01/06/1956 x Jeanetta Wilhelmina CLOETE, geb. 07/07/1899, Calitzdorp, oorl. 15/06/1970, d.v. Louis Jacobus Cornelis Cloete en Susara Jeanetta Jacoba Weyks.

Carel Christiaan was die seun van Daniël Jacobus Nel en Margaretha Susanna Stassen.


Calitzdorp
BLOK B, 37 – 59

144 - 171 144 & 145: (links) Met liefdevolle herinneringe aan my dierbare eggenoot en ons vader CAREL CHRISTIAAN geb. 3 April 1896 oorl. 1 Junie 1956. Nettie en kinders (middel) Die Here het gegee en die Here het geneem, die naam van die Here sy geloofd Job 1 vs. 21. Rus sag liewe ouers (regs) Met liefdevolle herinneringe aan ons dierbare moeder JEANETTA WILHELMINA (geb. CLOETE) geb. 7 Julie 1899 oorl. 15 Junie 1970. Van kinders. CAREL * NEL * NETTIE – calitzdorp


Calitzdorp