g.7. Anthonie Theunis Christoffel, geb. c. 1861, Somerset Oos, oorl.
05/11/1930, Mooiplaas, Schweizer Reneke x Maria Hendrika DU PLESSIS, oorl. 14/09/1932, Mooiplaas, Schweizer Reneke.
Anthonie Theunis Christoffel was die seun van Gerrit Pieter Nel en Cornelia Margaretha Botha.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1897:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH