g.3. Wilhelmus Lodewikus Fourie NEL, ged. 28/04/1859

g.3.  Wilhelmus Lodewikus Fourie, ged. 28/04/1859, oorl. 27/01/1945 x Johanna Andriesina NEL, geb. c. 25/10/1865, De Draai, dist. Pearston, oorl. 15/01/1913, Waterkloof, dist. Somerset-Oos, d.v. Jan Andries Nel en Hester Cornelia Vermaak.

Wilhelmus Lodewikus Fourie was die seun van Philip Daniël Stephanus Nel en Anna Margaretha Fourie.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1911:


FAMILYSEARCH


Uit hulle pa se sterfkennis van 1911:

FAMILYSEARCH 


Foto:  Dottie Pretorius

Foto:  Dottie Pretorius


Foto:  Dottie Pretorius


Foto:  Dottie Pretorius


FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH